Vind en Berg Liggings
Die kaarte wat op jou toestel gelaai is, bevat liggings soos restaurante, hotelle, motordienste en gedetailleerde straatinligting. Die Waarheen?-kieslys help jou om jou ligging te vind deur verskeie metodes te voorsien om deur hierdie inligting te blaai, te soek en dit te berg.
Vanaf die hoofkieslys, kies Waarheen?.
-
Om vinnig deur alle liggings op jou toestel te soek, kies
Soek (Vind van ’n ligging met gebruik van soekbalk).
- Om ’n adres te vind, kies Adres (Vind van ’n Adres).
- Om volgens kategorie na voorafgelaaide belangepunte te soek of daardeur te blaai, kies Kategorieë (Vind van ’n Ligging volgens Kategorie).
-
Om naby ’n ander stad of area te soek, kies
langs die huidige soekarea (Wysig die Soekgebied).
- Om jou gebergde liggings te sien en te wysig, kies Geberg (Berg Liggings).
- Om liggings te sien wat jy onlangs uit die soekresultate gekies het, kies Onlangse (Besigtig Liggings wat Onlangs Gevind is).
- Om na ontspanningsvoertuigparke en kampeerplekke te soek, kies Alle kampeerterreine (Vind kampeerterreine).
- Om deur Foursquare® belangepunte te blaai en daarna te soek, kies Foursquare (Soek na Foursquare belangepunte).
- Om deur Tripadvisor® reisigergraderings te blaai en daarna te soek, kies Tripadvisor (Tripadvisor).
- Om na spesifieke geografiese koördinate te navigeer, kies Koördinate (Vind ’n ligging deur middel van koördinate).
- Vind kampeerterreine
- Vind RV-dienste
- Vind van ’n ligging met gebruik van soekbalk
- Modieuse plekke
- Vind van ’n Adres
- Vind van ’n Ligging volgens Kategorie
- Liggingsoekresultate
- Wysig die Soekgebied
- Selfgekose Belangepunte
- Soeknutsmiddels
- Foursquare
- Tripadvisor
- Besigtig Liggings wat Onlangs Gevind is
- Sien die Huidige Ligginginligting
- Byvoeging van ’n Kortpad
- Berg Liggings