Instel van die ontwaakfrase

Die ontwaakfrase is ’n woord of frase wat jy kan sê om stemopdrag te aktiveer. Die verstekontwaakfrase is Stemopdrag.

WENK: Jy kan die kans van toevallige stemopdrag-aktivering verminder deur ’n sterk ontwaakfrase te gebruik.
  1. Kies Toepassings > Stemopdrag > Volume tools > Ontwaakfrase.
  2. Voer ’n nuwe ontwaakfrase in.

    Die toestel dui die sterkte van die ontwaakfrase aan soos wat jy die frase invoer.

  3. Kies Gedoen.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5