Stemopdrag

LET WEL: Stemopdrag is nie vir alle tale en streke beskikbaar nie, en is moontlik nie vir alle modelle beskikbaar nie.
LET WEL: Stemgeaktiveerde Navigasie kan moontlik nie gewenste werkverrigting bereik wanneer dit in 'n raserige omgewing is nie.

Stemopdrag laat jou toe om jou toestel te gebruik deur woorde en opdragte te sê. Die stemopdrag-kieslys verskaf stemaanporboodskappe en ’n lys van beskikbare opdragte.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5