Soek binne ’n kategorie

Nadat jy na ’n belangepunt gesoek het, kan sekere kategorieë ’n Vinnige soektoglys vertoon wat die laaste vier bestemmings aandui wat jy gekies het.

  1. Kies Waarheen?.
  2. Kies ’n kategorie of kies Kategorieë.
  3. Kies ’n kategorie.
  4. Indien van toepassing, kies ’n bestemming uit die Vinnige soektoglys.


  5. Indien nodig, kies die toepaslike bestemming.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5