Vind Liggings

Die kaarte wat op jou toestel gelaai is, bevat liggings soos restaurante, hotelle, motordienste en gedetailleerde straatinligting. Die Waarheen? kieslys help jou om jou ligging te vind deur verskeie metodes te voorsien om deur hierdie inligting te blaai, te soek en dit te berg.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5