Begin ’n roete

  1. Kies Waarheen?.
  2. Kies Voer soektog in, voer ’n soektogterm in, en kies Search (Vind van ’n ligging met gebruik van soekbalk).
    WENK: Jy kan ook kategorieë, soeknutsmiddels of ander metodes gebruik om liggings te vind (Vind Liggings).
  3. Kies ’n ligging.
  4. Kies Gaan!.

Die toestel bereken ’n roete na die ligging en lei jou deur stemaanporboodskappe en inligting op die kaart te gebruik (Jou Roete op die Kaart).

As jy by aanvullende liggings moet stop, kan jy die liggings by jou roete voeg (Byvoeg van ’n Ligging op Jou Roete). Jy kan die roete ook vorm om rigting te verander (Vorm Jou Roete).

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5