Omtrent ecoRoute

Voordat jy ecoRoute™ kenmerke in sekere areas kan gebruik, moet jy 'n ontsluitkode koop. Besoek www.garmin.com/ecoroute vir meer inligting.

LET WEL: Hierdie kenmerk is slegs beskikbaar wanneer jy die motor-voertuigprofiel gebruik.

Die ecoRoute kenmerk bereken die brandstofdoeltreffendheid en die brandstofprys vir navigering na 'n bestemming, en bied nutsmiddels vir die verbetering van brandstofdoeltreffendheid.

Die data wat deur die ecoRoute kenmerk verskaf word, is slegs beramings. Die data word nie werklik van die voertuig gelees nie.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5