Gebruik die Op-skerm-knoppies

Op-skerm-knoppies laat jou toe om deur die bladsye, kieslyste en kieslysopsies op jou toestel te navigeer.

  • Kies Back arrow om na die vorige kieslysskerm terug te keer.
  • Hou Back arrow in om vinnig na die hoofkieslys terug te keer.
  • Kies Up arrow of Down arrow om deur lyste of kieslyste te rol.
  • Hou Up arrow of Down arrow in om vinniger te rol.
  • Kies Menu symbol om ’n konteksgebaseerde kieslys van opsies vir die huidige skerm te sien.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4