Versper Vryhandoproepe vir Jou Toestel van Apple

Jy kan vryhandoproepe versper en aan jou foon verbind bly vir Smartphone Link-data en -kennisgewings.

  1. Kies Instellings > Bluetooth.
  2. Kies die foonnaam wat vir vryhandoproepe gebruik word.
    WENK: Jou foon kan moontlik met vryhandoproepe en data verbind deur twee verskillende name te gebruik. Phone symbol vertoon gekleurd langs die foonnaam wat vir vryhandoproepe gebruik word.
  3. Wis die Telefoonoproepe-merkblokkie.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4