Besigtig spoorinligting

  1. Kies Toepassings > Spore > Aktief.
  2. Kies 'n spoor.

    Die spoor word op die kaart vertoon.

  3. Kies Menu symbol.
  4. Kies ’n opsie:
    • Om die spoor te berg, kies Berg Spoor.

    • Om die spoor as 'n rit te berg, kies Berg as Rit.

    • Om 'n hoogte-uitstippeling van die spoor te sien, kies Hoogte-profiel.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4