Bluetooth Funksievereistes
Sommige funksies benodig ’n foon, kopstuk of ’n spesifieke toepassing op jou slimfoon.
| Funksie | Benodig |
|---|---|
| Slimkennisgewings | Slimfoon is met die Smartphone Link toepassing gepaar. |
| LiveTrack | Slimfoon is met die Smartphone Link toepassing gepaar. |
| Vryhand-oproepe | Gepaarde foon en kopstuk. Hierdie funksie is versoenbaar met óf ’n gepaarde Bluetooth® kopstuk óf ’n kopstuk met 'n koord. |
| Media-stroming | Gepaarde slimfoon en kopstuk. Hierdie funksie is versoenbaar met óf ’n gepaarde Bluetooth kopstuk óf ’n kopstuk met 'n koord. |
| Pandora® internetradio | Slimfoon is met die Pandora toepassing gepaar. |
| Spotify® stroming van musiek | Slimfoon is met die Spotify toepassing gepaar. |
| Foursquare® aanmelding | Slimfoon is met die Smartphone Link en Foursquare toepassings gepaar. |
| Weerbywerkings | Slimfoon is met die Smartphone Link toepassing gepaar. |
| Garmin® Regstreekse Dienste | Slimfoon is met die Smartphone Link toepassing gepaar. |