Deel van ’n Gebergde Ligging
Nadat jy ’n ligging geberg het, kan jy dit met ander versoenbare Garmin® toestelle deel met gebruik van Bluetooth® koordlose tegnologie of ’n geheuekaart.
- Kies .
- Indien nodig, kies ’n kategorie.
- Kies ’n ligging.
- Kies
.
- Kies .
- Volg die instruksies op die skerm om ligginginligting te deel.
Oueronderwerp: Berg Liggings