Verander Roete-opsies vir ’n Rit

Jy kan die manier waarop die toestel die roete bereken, pasmaak wanneer jy jou rit begin.

  1. Kies Toepassings > Ritbeplanner.
  2. Kies ’n gebergde rit.
  3. Kies die voertuigprofiel-ikoon en kies die voertuig wat jy beplan om te gebruik terwyl jy die rit navigeer (opsioneel).
  4. Kies Menu symbol > Ritinstellings.
  5. Kies ’n opsie:

Wanneer jy begin om die rit te navigeer, skakel die toestel outomaties oor na die gekose voertuigprofiel.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4