Versper Smartphone Link-data en Slimkennisgewings vir Jou Toestel van Apple

Jy kan Smartphone Link-data en -slimkennisgewings versper en aan jou foon verbind bly vir vryhandoproepe.

  1. Kies Instellings > Bluetooth.
  2. Kies die foonnaam wat aan Smartphone Link-data en -kennisgewings verbind is.
    WENK: Jou foon kan moontlik met vryhandoproepe en data verbind deur twee verskillende name te gebruik. Notification symbol en Link symbol vertoon blou langs die foonnaam wat vir data en kennisgewings gebruik word.
  3. Wis die Slimfoondienste-merkblokkie.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4