Laai van die toestel

LET WEL: Hierdie Klas III-produk sal krag deur ’n LPS-kragbron ontvang.

Jy kan die battery in die toestel op enige van die volgende maniere laai.

  • Installeer die toestel in die montering en koppel die montering aan voertuigkrag.
    KENNISGEWING

    Moenie die toestel direk aan die voertuig se kragkabel koppel nie.

  • Verbind die toestel aan ’n rekenaar met gebruik van ’n USB-kabel.

    Die toestel kan dalk stadig laai wanneer dit aan ’n rekenaar gekoppel is. Sekere draagbare rekenaars kan dalk nie die toestel laai nie.

  • Verbind die toestel aan ’n opsionele kragaansluitprop-bybehoorsel, soos ’n muur-kragaansluitprop.

    Jy kan ’n goedgekeurde Garmin® AC-DC-aansluitprop, wat vir tuis- of kantoorgebruik geskik is, koop by ’n Garmin handelaar of www.garmin.com.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4