Bekyk Soekresultate op die Kaart

Jy kan die resultate van ’n liggingsoektog op die kaart bekyk in plaas van in ’n lys.

  1. Vanaf die liggingsoekresultate, kies Map symbol .

    Die naaste ligging in jou soekresultate verskyn op die kaart. Location symbol dui die liggings van ander soekresultate aan.

  2. Kies een of meer opsies:
    • Om meer soekresultate te bekyk, raak aan en sleep die kaart.

    • Om nog ’n ligging te kies, kies Location symbol.

    • Om besonderhede en roetes vir die gekose ligging te bekyk, kies die liggingbeskrywing onder op die kaart.

    • Om na die gekose ligging te navigeer, kies Gaan!.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4