Beheer van 'n VIRB Aksiekamera

Voordat jy die VIRB® afstandbeheerfunksie kan gebruik, moet jy die afstandinstelling op jou VIRB kamera ontsper. Raadpleeg die VIRB Reekseienaarshandleiding vir meer inligting.

  1. Skakel jou VIRB kamera aan.
  2. Kies op jou zūmo® toestel Toepassings > VIRB-beheer > Verbind.
  3. Wag terwyl die toestel aan jou VIRB kamera verbind.
  4. Kies ’n opsie:
    • Kies Begin opname om 'n video op te neem.

    • Kies Stop opname om op te hou om video op te neem.

    • Kies Flitsbeeld om 'n foto te neem.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4