Nagaan van Brandstof

Jy kan jou toestel stel om jou brandstofverbruik te skat, jou te waarsku wanneer jy die maksimum beraamde brandstofafstand bereik, en om brandstofpunte op grond van jou beraamde brandstofreikwydte voor te stel. Wanneer nagaan van brandstof ontsper is, dui Gasoline symbol die huidige brandstofstatus aan.

Wit

Nagaan van brandstof is versper, of die toestel is nie aan die motorfietsmontering verbind nie.

Groen

Die beraamde brandstofreikwydte is bo die brandstoftenk se waarskuwingsvlak.

Oranje

Die beraamde brandstofreikwydte is onder die brandstoftenk se waarskuwingsvlak.

Rooi

Die beraamde afstand wat vir die tenk oorbly, is 0.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4