Spotify
Spotify® is ’n digitale musiekdiens wat jou toegang tot miljoene liedjies gee.
WENK: Spotify integrasie vereis dat die Spotify toepassing op jou selfoon geïnstalleer word. Waar beskikbaar word ’n versoenbare mobiele, digitale diens en premiumintekening benodig. Besoek www.garmin.com.
Hierdie produk sluit Spotify sagteware in wat onderhewig is aan derdepartylisensies, wat hier beskikbaar is: www.spotify.com/connect/third-party-licenses . Skep met Spotify ’n klankbaan vir elke reis. Speel liedjies of kunstenaars waaroor jy gek is, of laat Spotify toe om jou te vermaak.
Oueronderwerp: Mediaspeler