Verkeer

KENNISGEWING

Garmin® is nie verantwoordelik vir die akkuraatheid of tydigheid van die verkeersinligting nie.

Verkeersinligting is moontlik nie in alle areas of lande beskikbaar nie. Vir inligting oor verkeer en dekkingsgebiede, besoek www.garmin.com/traffic.

  • Verkeerswaarskuwings verskyn op die kaart indien daar verkeersvoorvalle op jou roete of in jou area is.

  • Die toestel moet aan Smartphone Link gekoppel wees met ’n aktiewe verkeersintekening om verkeersinligting te ontvang.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4