Neem ’n Roete Wat Avontuurlustige Paaie gebruik
Jou toestel kan roetes bereken wat kronkelrige paaie, heuwels en minder hoofweë verkies. Hierdie kenmerk kan ’n meer aangename rit verskaf, maar dit kan die tyd of afstand na jou bestemming vermeerder.
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie op alle toestelmodelle of vir alle kaartstreke beskikbaar nie.
- Kies .
- Kies Waaghalsige Roete-instellings.
- Gebruik die
glybalk om meer of minder draaie in te sluit.
- Gebruik die
glybalk om meer of minder heuwels in te sluit.
- Gebruik die
glybalk om meer of minder hoofweë in te sluit.
- Begin ’n roete (Begin ’n Roete).
Oueronderwerp: Begin ’n Roete