Aangedrewe Motorfietsmontering

WAARSKUWING

Garmin® beveel ten sterkste aan dat ’n ervare installeerder met die nodige kennis van elektriese stelsels, die toestel installeer. Verkeerde bedrading van die kragkabel kan tot skade aan die voertuig of die battery lei en kan liggaamlike besering tot gevolg hê.

WAARSKUWING

Sien die Belangrike Veiligheids- en Produkinligting-gids in die produkhouer vir produkwaarskuwings en ander belangrike inligting.

Die toestel moet op 'n geskikte en veilige ligging op jou motorfiets gemonteer word, op grond van beskikbare kragbronne en veilige kabelroetes.


Wiring with callouts

Byskrif nommer een

Motorfietswiegie

Byskrif nommer twee

12 tot 24 VDC-stelselkrag (rooi) met inlynsmeltdraad

Byskrif nommer drie

Stelselaardsluiting (swart)

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4