Begin ’n LiveTrack sessie op jou foon
Voordat jy ’nLiveTrack sessie op jou foon kan begin, moet jy jou foon met jou toestel paar en verbind aan Smartphone Link (Paar jou Foon en Kopstuk).
- Maak Smartphone Link op jou slimfoon oop.
- Kies LiveTrack.
- Kies ’n deelopsie
- Kies Begin LiveTrack.
- Volg die op-skerm-instruksies.
Oueronderwerp: Opstel van LiveTrack-deling, en Uitnooi van Kykers