Slimkennisgewings

Terwyl jou toestel aan die Smartphone Link-toepassing verbind is, kan jy kennisgewings vanaf jou slimfoon op jou toestel van zūmo® besigtig, bv. SMS’e, inkomende oproepe en kalenderafsprake.

LET WEL: Jy sal dalk ’n paar minute moet wag om kennisgewings op jou navigasietoestel te ontvang nadat dit aan die Smartphone Link-toepassing verbind het. Notification symbol vertoon gekleurd in Bluetooth® se instellings wanneer slimkennisgewings verbind en aktief is (Bluetooth Kenmerkstatusikone).
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4