Met gebruik van Pandora

Voordat jy die Pandora® diens kan gebruik, moet jy jou versoenbare slimfoon met jou toestel paar (Paar jou Foon en Kopstuk).

  1. Kies op jou toestel Toepassings > Pandora®.
  2. Verbind jou versoenbare slimfoon aan jou toestel.
  3. Begin die Pandora toepassing op jou slimfoon.
  4. Kies op jou zūmo® toestel 'n opsie:
    • Om 'n liedjie te speel, kies Speel.

    • Om 'n liedjie te onderbreek, kies Onderbreek.

    • Om 'n liedjie oor te slaan, kies Volgende snit.

    • Indien jy van 'n liedjie hou, kies Goedkeur om meer soortgelyke liedjies te hoor.

    • Indien jy nie van 'n liedjie hou nie, kies Afkeur om te verhoed dat dit in die toekoms gespeel word.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3