Aanheg van die Basisplaat aan die Motorfietsmontering
Direkte, volgehoue kontak met die basisplaat of enige deel van die motorfiets kan mettertyd die montering beskadig. Om hierdie soort skade te voorkom, moet jy die monteringspasieerders tussen die montering en die basisplaat plaas en seker maak dat geen deel van die toestel of montering aan die motorfiets raak nie.
Oueronderwerp: Montering van jou toestel op 'n motorfiets
