Besigtig en Stoor Spoorinligting

  1. Kies Toepassings > Spore > Aktief.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om alle spoorsegmente te sien, kies Alle Segmente.

    • Kies ’n segment om ’n spesifieke spoorsegment te sien.

    Die spoor word op die kaart vertoon.

  3. Kies Kieslys.
  4. Kies ’n opsie:
    • Om die spoor te berg, kies Berg Spoor.

    • Om die spoor as ’n rit te berg, kies Berg as Rit.

    • Om ’n hoogte-uitstippeling van die spoor te sien, kies Hoogte-profiel.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3