Die toestel laai nie in my voertuig nie

  • Gaan die smeltdraadjie in die voertuigkragkabel na (Verander die smeltdraadjie in die voertuigkragkabel).
  • Bevestig dat die voertuig aangeskakel is en krag aan die kragpunt verskaf.
  • Bevestig dat die binnetemperatuur van die voertuig binne die laaitemperatuur-reeks is wat in die spesifikasies aangedui word.
  • Bevestig dat die smeltdraadjie in die voertuigkragpunt nie gebreek is nie.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3