My toestel verbind nie aan my foon of Smartphone Link nie

  • Kies Instellings > Bluetooth.

    Die Bluetooth® opsie moet ontsper word.

  • Ontsper Bluetooth se koordlose tegnologie op jou foon en bring jou foon binne 10 m (33 voet) van die toestel.
  • Maak die Smartphone Link-toepassing op jou slimfoon oop, en kies Stop > Speel om die Smartphone Link-agtergronddienste weer te begin.
  • Bevestig jou foon is versoenbaar.

    Besoek www.garmin.com/bluetooth vir meer inligting.

  • Voltooi weer die paarproses.

    Om die paarproses te herhaal, moet jy jou foon en toestel (Ontkoppel tans ’n Bluetooth toestel) ontpaar, en die paarproses voltooi (Paring met Jou Foon en Verbinding aan Smartphone Link).

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3