Handelsmerkkennisgewings

Garmin® en die Garmin-logo is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA en ander lande. zūmo®, Garmin Express™ en TracBack® is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

Android™ is ’n handelsmerk van Google Inc. Die Bluetooth® woordmerk en logo's behoort aan Bluetooth SIG, Inc., en enige gebruik van sulke name deur Garmin is onder lisensie. Foursquare® is ’n handelsmerk van Foursquare Labs, Inc. in die VSA en in ander lande. microSD® is ’n handelsmerk van SD-3C. Windows® is 'n geregistreerde handelsmerk van Microsoft Corporation in die Verenigde State en/of ander lande. Mac® is ’n handelsmerk van Apple Computer, Inc. Die Pandora-logo’s is handelsmerke van Pandora Media, Inc. Pandora is slegs in sekere lande beskikbaar. Besoek asseblief http://www.pandora.com/legal. TripAdvisor® is ’n geregistreerde handelsmerk van TripAdvisor LLC. Windows, Windows Vista®, en Windows XP® is geregistreerde handelsmerke van Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande. Wi‑Fi® is ’n geregistreerde handelsmerk van Wi-Fi Alliance.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3