Berekeningsmodusinstellings
Kies .
Die roeteberekening is gebaseer op padspoed en voertuigversnellingsdata vir ’n gegewe roete.
- Vinniger Tyd
-
Bereken roetes wat vinniger is om te bestuur, maar langer in afstand is.
- Korter Afstand
-
Bereken roetes wat korter in afstand is, maar langer kan neem om te bestuur.
- Veldlangs
-
Bereken 'n direkte lyn vanaf jou ligging na jou bestemming.
- Garmin Adventurous Routing™
-
Bereken roetes wat kronkelrige paaie verkies.
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle areas beskikbaar nie.
Oueronderwerp: Navigasie-instellings