Skep 'n roete vir 'n heen-en-weer-rit
Die toestel kan 'n roete vir 'n heen-en-weer-rit skep met gebruik van 'n gespesifiseerde beginligging en 'n afstand, duur of bestemming.
- Kies vanaf die tuisskerm .
- Kies Beginligging.
- Kies 'n ligging en kies Kies.
- Kies Rit-kenmerke.
-
Kies ’n opsie:
-
Kies Kies 'n afstand om jou roete volgens afstand te beplan.
-
Kies Kies duur om jou roete op grond van tyd te beplan.
-
Kies Kies 'n bestemming om jou roete op grond van 'n gespesifiseerde ligging te beplan.
-
- Voer 'n afstand, duur of bestemming in.
-
Kies ’n opsie:
-
Indien jy 'n afstand of duur ingevoer het, kies .
-
Indien jy 'n bestemming gekies het, kies Kies.
-
- Kies 'n roete en kies Gaan!.
Oueronderwerp: Gebruik van die Toepassings