Aflaai van die Pandora toepassing
Voordat jy die Pandora® diens op jou toestel kan gebruik, moet jy die Pandora toepassing op jou slimfoon aflaai en installeer.
- Maak op jou versoenbare slimfoon die toepassingwinkel oop en soek vir Pandora.
- Installeer die Pandora toepassing.
Raadpleeg die eienaarshandleiding van jou slimfoon of mobiele mediatoestel vir verdere inligting.
Oueronderwerp: Pandora Diens