Aangedrewe Motorfietsmontering

WAARSKUWING

Garmin® beveel ten sterkste aan dat ’n ervare installeerder met die nodige kennis van elektriese stelsels, die toestel installeer. Verkeerde bedrading van die kragkabel kan tot skade aan die voertuig of die battery lei en kan liggaamlike besering tot gevolg hê.

WAARSKUWING

Sien die Belangrike Veiligheids- en Produkinligting-gids in die produkhouer vir produkwaarskuwings en ander belangrike inligting.

Die toestel moet op ’n geskikte en veilige ligging op jou motorfiets gemonteer word, op grond van beskikbare kragbronne en veilige kabelroetes.


Toestelmontering en kragkabel met byskrifte

Byskrif nommer een

Motorfietswiegie

Byskrif nommer twee

12 tot 24 VGS-stelselkrag (rooi)

LET WEL: Die rooi stelselkragkabel kan ’n gelid-smeltdraadjie op sekere toestelmodelle insluit. Kabels sonder ’n gelid-smeltdraadjie word intern beskerm.

Byskrif nommer drie

Stelselaardsluiting (swart)

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3