Verander Roete-opsies vir ’n Rit

Jy kan die manier waarop die toestel die roete bereken, pasmaak wanneer jy jou rit begin.

  1. Kies Toepassings > Ritbeplanner > Berg Ritte.
  2. Kies ’n gebergde rit.
  3. Kies die voertuigprofiel-ikoon en kies die voertuig wat jy beplan om te gebruik terwyl jy die rit navigeer (opsioneel).
  4. Kies Ritbeplanneropsies.
  5. Kies ’n opsie:
    • Om vormpunte by jou rit te voeg, kies Vorm Roete en volg die instruksies op die skerm.

    • Om die berekeningsmodus vir die rit te verander, kies Roetevoorkeur (Verander die Roeteberekeningsmodus).

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3