Besigtig Opkomende Liggings

  1. Vanaf die kaart, kies Kaartnutsmiddelkieslys > Vorentoe.
  2. Kies ’n opsie:
    • Indien nodig, kies Wys opkomende belangepunte om elke volgende opkomende ligging in elke kategorie te besigtig.

    • Kies Wys padtekens om inligting en beskikbare dienste vir opkomende snelwegafritte of stede te besigtig.

      LET WEL: Hierdie opsie is slegs beskikbaar terwyl jy op ’n snelweg reis of wanneer jou roete ’n snelweg insluit.
  3. Kies ’n item om ’n lys liggings vir daardie kategorie, afrit of stad te besigtig.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3