Instel van die ontwaakfrase

Die ontwaakfrase is ’n woord of frase wat jy kan sê om stemopdrag te aktiveer. Die verstekontwaakfrase is OK Garmin.

WENK: Jy kan die kans van toevallige stemopdrag-aktivering verminder deur ’n sterk ontwaakfrase te gebruik.
  1. Kies Toepassingslaai > Stemopdrag > Opsiesmoersleutel > Ontwaakfrase.
  2. Voer ’n nuwe ontwaakfrase in.

    Die toestel dui die sterkte van die ontwaakfrase aan soos wat jy die frase invoer.

  3. Kies Gedoen.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5