Verbind die Toestel aan Jou Rekenaar

Jy kan die toestel aan jou rekenaar met gebruik van ’n USB-kabel verbind.

  1. Prop die klein punt van die USB-kabel by die poort op die toestel in.
  2. Prop die groter punt van die USB-kabel by ’n poort op jou rekenaar in.
  3. Wanneer jou Garmin® toestel jou aanpor om lêeroordragmodus binne te gaan, kies Ja.

Afhangend van jou rekenaarbedryfstelsel, verskyn die toestel as of ’n draagbare toestel, ’n verwyderbare skyf of ’n verwyderbare volume.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5