Navigeer Veldlangs

As jy nie paaie volg terwyl jy navigeer nie, gebruik Veldlangsmodus.

Kies Instellings > Navigasie > Roetevoorkeur > Berekeningsmodus > Veldlangs > Berg.

Die toestel ignoreer paaie en bereken roetes met gebruik van reguit lyne tussen bestemmings.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5