Roetevoorkeurinstellings

Kies Instellings > Navigasie > Roetevoorkeur.

Roetevoorskou

Wys ’n voorskou van die hoofpaaie op jou roete wanneer jy begin navigeer.

Berekeningsmodus

Stel die roeteberekeningsmetode.

Vermydings

Stel padkenmerke om op ’n roete te vermy.

Selfgekose Vermydings

Stel jou in staat om spesifieke paaie of gebiede te vermy.

Omgewingsones

Stel die vermydingsvoorkeure vir gebiede met omgewings- of uitlaatbeperkings wat op jou voertuig van toepassing kan wees.

Beperkte Modus

Versper alle funksies wat beduidende operateursaandag benodig.

Stemtaal

Stel die taal vir navigasie-stemporboodskappe.

Reisgeskiedenis

Stel die toestel in staat om inligting vir die myTrends™, Waar Ek Was- en Ritlog-kenmerke aan te teken.

Wis Reisgeskiedenis

Wis jou reisgeskiedenis vir die myTrends, Waar Ek Was- en Ritlog-kenmerke.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5