Kyk video’s op jou slimfoon
Voordat jy video’s op jou slimfoon kan besigtig, moet jy jou Garmin® toestel paar met die Garmin Drive™ toepassing (Paring met jou slimfoon).
LET WEL: Die toestel hou op om op te neem en waarskuwings word versper terwyl jy video's kyk.
- Vanuit die Garmin Drive toepassing op jou slimfoon, kies Review Footage.
- Kies ’n opsie:
-
Om ’n video te sien wat jy geberg het, kies ’n lêer uit die Saved Footage-kategorie.
-
Om onlanges videobeeldmateriaal te sien wat nie geberg is nie, kies ’n video uit die Temporary Footage-kategorie.
-
Oueronderwerp: Paneelbordkamera