Stel die Kameraplasing

Jy kan die toestel aan die linkerkant, middel of regterkant van jou windskerm of paneelbord monteer. Jy moet vir die beste LDWS-werking die Kameraplasing-opsie stel om die ligging van jou toestel in die voertuig aan te dui.

  1. Kies Instellings > Paneelbordkamera > Kameraplasing > Horisontale posisie.
  2. Kies die ligging van die toestel.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5