Wysig ’n voertuigprofiel

Jy kan basiese voertuigprofielinligting verander of gedetailleerde inligting soos topsnelheid by 'n voertuigprofiel voeg.

  1. Kies Voertuig.
  2. Kies die voertuigprofiel wat gewysig moet word.
  3. Kies ’n opsie:
    • Om die voertuigprofielinligting te wysig, kies Opsiesmoersleutel, en kies ’n veld om te wysig.

    • Om ’n voertuigprofiel te herbenoem, kies Opsiesmoersleutel > Kieslys > Herbenoem Profiel.

    • Om die voertuigprofiel te skrap, kies Opsiesmoersleutel > Kieslys > Skrap.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5