Wissel die voertuigprofiel

Jy kan te eniger tyd per hand na ’n ander voertuigprofiel wissel.

  1. Kies ’n opsie:
    • Kies Voertuig.

    • Vee twee keer af vanaf die bokant van die skerm en kies die voertuigprofielikoon, soos Voertuigprofiel of Motorprofiel.

  2. Kies ’n voertuigprofiel.

    Die voertuigprofielinligting verskyn, insluitende afmetings en gewig.

  3. Kies Kies.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5