Vertooninstellings
Kies .
- Helderheidsvlak
-
Stel die vertoonhelderheidsvlak op jou toestel.
- Tema
-
Stel jou in staat om dag- of nagkleurmodus te stel. Indien jy die Outomaties-opsie kies, skakel die toestel outomaties oor na dag- of nagkleure volgens die tyd van die dag.
- Agtergrond
-
Stel die agtergrond op jou toestel.
- Slaap
-
Stel jou in staat om die hoeveelheid ongebruikte tyd te stel voordat jou toestel na slaapmodus oorskakel terwyl batterykrag gebruik word.
- Dagdroom
-
Ontsper of versper die dagdroom-skermskut.
- Lettergrootte
-
Vergroot of verklein die lettergrootte op jou toestel.
- Uitsaai
-
Stel jou in staat om die inhoud van die toestelskerm koordloos op ’n versoenbare eksterne skerm te wys.
Oueronderwerp: Instellings