Verander Roete-opsies vir ’n Rit

Jy kan die manier waarop die toestel die roete bereken, pasmaak wanneer jy jou rit begin.

  1. Kies Toepassingslaai > Ritbeplanner > Berg Ritte.
  2. Kies ’n gebergde rit.
  3. Kies die voertuigprofiel-ikoon en kies die voertuig wat jy beplan om te gebruik terwyl jy die rit navigeer (opsioneel).
  4. Kies Opsiesmoersleutel.
  5. Kies ’n opsie:
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5