Om Ultimate Campgrounds belangepunte te vind

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle gebiede beskikbaar nie.

Jou toestel sluit Ultimate Campgrounds belangepunte in, wat jou in staat stel om openbare kampterreine naby jou ligging op te spoor.

  1. Kies Waarheen? > Ultimate Public Campgrounds.
  2. Indien nodig, kies Soekfilters, kies een of meer soekfilters en kies Soek.
  3. Kies ’n ligging.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5