Liggingsoekresultate

Die liggingsoekresultate verskyn by verstek in ’n lys, met die naaste ligging bo-aan. Jy kan afwaarts rollees om meer resultate te sien.


Soekresultatelys met byskrifte

Byskrif nommer een

Kies ’n ligging om na die opsiekieslys te kyk.

Byskrif nommer twee Inligtingsimbool

Kies om gedetailleerde inligting oor die gekose ligging te sien.

Byskrif nommer drie Parkeersimbool

Kies om parkeerareas naby die ligging te vind.

Byskrif nommer vier Wys alternatiewe roetes

Kies om alternatiewe roetes na die ligging te sien.

Byskrif nommer vyf Gaan!

Kies om met gebruik van die aanbevole roete na die ligging te begin navigeer.

Byskrif nommer ses Wys soekresultatekaart

Kies om die soekresultate op die kaart te sien.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5