Statusbalk-ikone

Die statusbalk sit bo-aan die hoofkieslys. Die statusbalk-ikone vertoon inligting oor kenmerke op die toestel.

Liggingdienstestatus

Liggingdienste is ontsper.

Bluetooth-status

Bluetooth® tegnologie is ontsper.

Bluetooth-toestel is verbind

Aan ’n Bluetooth toestel gekoppel.

Wi-Fi-seinstatus

Aan ’n Wi‑Fi® netwerk gekoppel (Verbind aan ’n koordlose netwerk).

Voertuigprofiel

Motorprofiel

Aktiewe voertuigprofiel. Vee twee keer af en kies om die voertuigprofiel-instellings te besigtig.

Batterystatus

Battery-laaivlak.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5