Koppel ’n trukamera met bedrading

Die toestelmontering sluit ’n saamgestelde videotoevoerklink van 3,5 mm in. Jy kan ’n trukamera met bedrading koppel en die afvoer op die toestelskerm sien.

Prop die kameravideokabel by die videotoevoerklink Byskrif nommer een op die montering in.

Oudiotoevoerprop op die toestelmontering met ’n byskrif
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5